Jou liefde en vreugde was onbeperk!
My dierbare man. Dit is nou al 28 jaar dat jy nie meer by ons is nie. Daar gaan nie nie ñ dag verby dat ons nie aan jou dink en verlang nie maar weet net ons het aangegaan met ons lewens. Ons probeer cope, maar steeds mis ons jou liefde en pragtige geaardheid Met baie liefde Jou pragtige vroutjie Alida, André en Wilhelm
© Copyright 2024 Harrismith Gedenktuin | Developed by Linkify | All Rights Reserved